Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika
-
- USD 1.99
-
- USD 1.99
Descripción editorial
Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
Más libros de David Allan
Otros libros de esta serie
Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika
2013