Gebedjies vir seuntjies
-
- 5,99 €
-
- 5,99 €
Beschreibung des Verlags
Met hierdie oulike gebedeboekie vir drie- tot sesjariges sal seuntjies vinnig leer dat hulle oor enigiets met God kan praat. GEBEDJIES VIR SEUNTJIES bestaan uit vier afdelings wat seuntjies meer leer oor lof aan God, hoe om jammer te sê, hoe om dankie te sê en hoe om hulp te vra. Elke afdeling bevat vyftien kort gebedjies wat seuntjies maklik sal onthou. Temas soos verjaardae, oupas en oumas, donderweer, stout-wees en baie meer kry aandag. Die kostelike volkleur-illustrasies rond GEBEDJIES VIR SEUNTJIES pragtig af en sal vinnig seuntjies se gunsteling word.