Verbode drif Verbode drif

Verbode drif

    • 10,99 €
    • 10,99 €

Beschreibung des Verlags

Sy’s ʼn boeremeisie, hy ʼn Jood. ʼn Boerejood, ja, maar nogtans ʼn Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.
Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ʼn plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oë. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhê … Totdat Elizabeth gedwing word om ʼn doodsbelofte te maak. En sy weet, sy wéét, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad hê nie.

GENRE
Belletristik und Literatur
ERSCHIENEN
2014
1. April
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
304
Seiten
VERLAG
LAPA Publishers
ANBIETERINFO
Gardners Books Ltd
GRÖSSE
929,3
 kB
Mentje - Kind van die Pas-Opkamp Mentje - Kind van die Pas-Opkamp
2017
Immer wes Immer wes
2015
Vonkpos vir die hart Vonkpos vir die hart
2014
Tussen Stasies Tussen Stasies
2013
Ver wink die suiderkruis Ver wink die suiderkruis
2013
Tolbos Tolbos
2013