Wraak trek oor die Sahara Wraak trek oor die Sahara

Wraak trek oor die Sahara

    • 6,49 €
    • 6,49 €

Beschreibung des Verlags

WRAAK TREK OOR DIE SAHARA - SAHARA WOESTYN REEKS

Tex het aangesluit by die Franse Vreemde Legioen in die magtige Sahara woestyn, op soek na weerwraak teenoor ’n Duitse offisier wat sy broer as krygsgevangene in Tweede Wêreld oorlog wreed vermoor het. Gou word hy genader deur ʼn paar mede-soldate om uit die legioen te dros. Hy weier aanvanklik, maar dan tree die noodlot in en dit noodsaak hom om wel te dros saam met sy makkers, om so die lewe van ʼn beeldskone vrou te probeer red. In die warm woestyn kruis se pad onverwags met die man wat hy sy lewe lank al na soek, maar dinge loop heeltemal skeef vir hom en sy vriende en moet hulle voortdurend veg vir oorlewing.

GENRE
Science-Fiction und Fantasy
ERSCHIENEN
2021
4. November
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
143
Seiten
VERLAG
Pieter Haasbroek
GRÖSSE
2,8
 MB

Mehr Bücher von Sandbergh Beyers & Pieter Haasbroek

Bloedspore in die Sahara Bloedspore in die Sahara
2021
Skaduwee oor die Sahara Skaduwee oor die Sahara
2021