Die Verlossing Is Groot
-
- $7.99
-
- $7.99
Publisher Description
Hy steek sy hand in sy sak en haal klein dosie uit. Koert dis dan
ring! Ja meisiekind dis joune en druk dit oor haar vinger. God het
dit op my hart gel om dit vir jou te koop. Ek sal wag vir jou. Koerts vat
haar hande in syne vas en slaan sy o na die hemel. God baie dankie vir
hierdie liefde wat U in my hart gebring het. God ek beloof vandag voor U,
ek sal Linda liefh, ek sal vir haar sorg soos dit U behaag.