Ek is...'n Openbaring Ek is...'n Openbaring

Ek is...'n Openbaring

    • $2.99
    • $2.99

Publisher Description

Ek is 'n profeet wat geroep, gesalf, opgelei en vrygestel is deur God (EK IS...Eksodus 3:14) met die volgende primêre boodskap: "Om Hemel op aarde te verkry, soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid." Jeremia 1:5 " Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.” Hierdie boek (boek 2 van 2) bied die leser openbarings oor die wil van God. Ek het verskeie drome, visioene en geestelike gebeure met betrekking tot geestelike, sielkundige, sosiale, fisiese, ekonomiese, omgewings- en politieke probleme, ens. ontvang/ervaar met Suid-Afrika as agtergrond, maar universeel van toepassing. Die Woord van God kan op al bogenoemde toegepas word. Hierdie boek (boek 2 van 2) handel oor ongeveer 125 drome, visioene en geestelike ontmoetings/openbarings wat ek hoofsaaklik sedert 2004 gehad het.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2012
25 March
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
617
Pages
PUBLISHER
Michelle Coetsee
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
2
MB

More Books by Michelle Coetsee