Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition‪)‬

    • 4.8 • 5 Ratings

Publisher Description

Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou he. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.

GENRE
Crime & Thrillers
RELEASED
2011
17 August
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
180
Pages
PUBLISHER
Yolande Pienaar
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
330.1
KB

Customer Reviews

Titotjie ,

Roman uit die boonste rakke!

Die hele verhaal het my vasgevang in sy blaaie gehou. Iets om mens weer te laat onthou van hoop, inspirasie en liefde ten spyte van teleurstelling in die lewe.

More Books by Yolande Pienaar

2012
2013
2016
2014

Customers Also Bought

2014
2018
2015