Kwaai Uil Kwaai Uil

Kwaai Uil

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

Kwaai Uil gaan oor ’n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reёnboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.

GENRE
Kids
RELEASED
2016
1 April
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
24
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
5
MB
Angry Owl Finds a Hobby Angry Owl Finds a Hobby
2019
Angry Owl Angry Owl
2016
Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie
2019
Angry Owl and His Tree Angry Owl and His Tree
2018
Kwaai Uil en sy boom Kwaai Uil en sy boom
2018
Ek Wonder Wie? Ek Wonder Wie?
2017