‘n Gotiese kers engel (Afrikaanse Uitgawe) ‘n Gotiese kers engel (Afrikaanse Uitgawe)

‘n Gotiese kers engel (Afrikaanse Uitgawe‪)‬

(Kinders van die gevalla novella)

    • $2.99
    • $2.99

Publisher Description

Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”

.

Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...

.

Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol," besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?

.

Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word. 

.

"Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! "- Leser Resensie

.

"Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. "- Leser Resensie

.

"‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!" - Leser Resensie

.

"Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig ..." - Leser Resensie

.

"As ek kon, sou ek hierdie storie 'n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee." - Leser Resensie 

.

Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaanse uitgawe, Afrikaans language, Afrikaans edition

GENRE
Romance
RELEASED
2018
2 March
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
176
Pages
PUBLISHER
Seraphim Press
SELLER
Anna Burroughs-Merrill
SIZE
3.5
MB

More Books by Anna Erishkigal

Sword of the Gods: The Chosen One Sword of the Gods: The Chosen One
2020
Héroes de la Antigüedad Héroes de la Antigüedad
2018
Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe) Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe)
2018
ช่างนาฬิกา—นวนิยายสั้น (ฉบับภาษาไทย) ช่างนาฬิกา—นวนิยายสั้น (ฉบับภาษาไทย)
2018
Para Pahlawan Dahulu Kala (Bahasa Indonesia) Para Pahlawan Dahulu Kala (Bahasa Indonesia)
2019
Người thợ đồng hồ - Truyện ngắn (Ấn bản tiếng Việt) Người thợ đồng hồ - Truyện ngắn (Ấn bản tiếng Việt)
2018