Salvokop Salvokop

Salvokop

    • $4.99
    • $4.99

Publisher Description

In die vroeë jare 60, was Salvokop 'n spoorweg dorpie. Meeste inwoners was arm spoorweg-werkers. Janetta word by haar pa groot, talentvolle pragtige rooikop.  Mario, 'n Italiaanse sanger besoek Suid Afrika, wanneer hy die mooi rooikop sien, verloor hy sy hart. 
Hulle planne loop skeef as Mario dringend moet teruggaan Italië toe. Omstandighede en mis-verstande skei hulle paaie. 
Gaan Janetta met haar skoolliefde trou? 
En Minjonette...?
Soms neem die lewe sy eie loop..... 
’n Tere liefdesverhaal van drome en misverstand en sal die liefde weer oorwin?

GENRE
Romance
RELEASED
2018
11 July
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
175
Pages
PUBLISHER
Malherbe Uitgewers
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
196.1
KB