Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale

Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale

    • $8.99
    • $8.99

Publisher Description

Die kortverhale in Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale, sal jou ongemaklik laat voel, elkeen op sy eie manier. Daar is spoke, zombies, vreemde vlieënde voorwerpe, moordenaars en soveel meer om jou net nog bietjie banger te maak vir mense en dinge rondom jou.

Lees van Angelique wat nie sal toelaat dat Gerber haar los nie. Sonja wat geheuverlies het na `n vreemde gebeurtenis op `n grondpad. Die verhaal van Jurie sal jou hartseer maar ook onrustig maak oor die uiterstes wat hy deurgegaan het om sy eie dogtertjie te hê. Eric en Ashley veg teen Zombies in Suid-Afrika en Tobie vind sy ware liefde, Rosemary.

In hierdie bundel verskyn twaalf van Juanita Swart se kortverhale wat elke leser na sy asem sal laat snak.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2020
29 July
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
129
Pages
PUBLISHER
Juanita Swart
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
140.7
KB

More Books by Juanita Swart

Moord Oord Moord Oord
2016
Afgehandel (2de uitgawe) Afgehandel (2de uitgawe)
2016