Veldgids tot Bome van Suider-Afrika Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

    • 14,99 €
    • 14,99 €

Publisher Description

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

GENRE
Science & Nature
RELEASED
2013
26 September
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
732
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
94.2
MB

More Books by Braam van Wyk

Trees of Kruger Trees of Kruger
2023
Identifiseer die Bome van Suider-Afrika Identifiseer die Bome van Suider-Afrika
2019
How to Identify Trees in Southern Africa How to Identify Trees in Southern Africa
2019
Guide to Trees Guide to Trees
2016
Pocket Guide to Wildflowers of South Africa Pocket Guide to Wildflowers of South Africa
2015
Field Guide to Trees of Southern Africa Field Guide to Trees of Southern Africa
2013