Jeremy vannie Elsies [Jeremy from Elsie's River] (Unabridged) Jeremy vannie Elsies [Jeremy from Elsie's River] (Unabridged)

Jeremy vannie Elsies [Jeremy from Elsie's River] (Unabridged‪)‬

    • $10.99

    • $10.99

Publisher Description

Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, heimlik politieke kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy 'n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel. En onder alles loop 'n donker stroom....

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Biographies & Memoirs
NARRATOR
DB
Dean Balie
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
06:15
hr min
RELEASED
2019
October 20
PUBLISHER
Tafelberg
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
274.8
MB