Bloedoffer vir Lilith Bloedoffer vir Lilith

Bloedoffer vir Lilith

    • $7.99
    • $7.99

Publisher Description

Bobaasspeurder Hugo Le Roux is op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake.

Die koeël tref die man in die linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornament in ‘n veelkleurige reën oor sy bebloede gesig stort…

Met een vinnige beweging word die hoenderhaan onthoof sodat die bloed in ‘n dik, rooi straal oor die liggame spuit…

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2017
February 23
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
225
Pages
PUBLISHER
Hugo le Roux
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
266.6
KB

More Books by Hugo Le Roux

Meer as moord Meer as moord
2017
Terwyl die krokodil sing Terwyl die krokodil sing
2017
Kamerling - moord op die drumpel Kamerling - moord op die drumpel
2017
Helkruin Helkruin
2017
Hand van vergelding Hand van vergelding
2017
Bloedfamilie Bloedfamilie
2017