Coco Bella Coco Bella

Coco Bella

'n Digbundel

Publisher Description

Coco Bella, 'n Digbundel is 'n versameling gedigte wat geinspireër is uit die werk van die fiksie roman, Coco Bella. Die eerste gedig, Mia Coco Bella en Coco Bellas vertel van wie 'n Coco Bella nou eintlik is. Gedigte is ingesluit soos My Stellenbosch Dag,  'n Wedergebore Skeletfiguur, Die Wiel van Fortuin, Die Hippie Huis, Kakao Sjokolade Liefde en Ek wens ek was jy.

  • GENRE
    Fiction & Literature
    RELEASED
    2013
    September 9
    LANGUAGE
    AF
    Afrikaans
    LENGTH
    49
    Pages
    PUBLISHER
    WoWoWo Books
    SELLER
    Wilhelmina Linell
    SIZE
    5.8
    MB