Die Rivier Die Rivier

Die Rivier

    • $6.99
    • $6.99

Publisher Description

Ek is Doris Ellison. Ek het my tuiste in Thompsonville gevind. Nou moet ek dit met familie vul. Liefde. Lag. John. Emma, ​​Thomas en Brent, drie kinders wat ons van die duisternis verlos het. Ek is gelukkig. Vervul.

Dit is amper te goed om waar te wees.

Maar gou is ek knie diep in die water. Hekse oorlog. En ek is reg in die middel. Uit vrees dat ek alles wat ek so pas gevind het gaan verloor, moet ek 'n jarelange euwel beveg. Ek sal dit doen ook, om diegene vir wie ek lief is te beskerm.

Kan ek kop bo water hou terwyl die wêreld om my uitmekaar val? Want hierdie gesin nog in sy babaskoene en beslis nie gereed vir 'n aanval nie. Ek is ten minste vergesel deur goeie hekse terwyl vlugtelinge uit die oorlog skuiling in my nuwe huis kom soek. En omdat ek hulle help, sal hulle my beskerm.

Dis tog hoe dinge werk, nie waar nie?

Theronburg. Heksery. Moorde. Offers. Siek kinders. Euwel.

Ek staan ​​voor kwessies van goed en kwaad, reg en verkeerd, liefde en haat.

Sal Theronburg die plek wees waar ek en my gesin kan floreer, of sal ons afgemaai word in hierdie oorlog tussen goed en kwaad?

Waarskuwing: hierdie reeks bevat temas van moord, towery en hekse. Geweld word in diepte beskryf. Nie vir sensitiewe lesers nie.

GENRE
Sci-Fi & Fantasy
RELEASED
2021
April 6
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
334
Pages
PUBLISHER
Rita Kruger
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
379
KB
Kersvader Kom Dorp Toe Kersvader Kom Dorp Toe
2021
Santa Clause Is Coming To Town Santa Clause Is Coming To Town
2021
The River The River
2021
Roep van die Blou Visarend Roep van die Blou Visarend
2021
Call of the Blue Kingfisher Call of the Blue Kingfisher
2021
Diana Diana
2021