Die Vernuftige Verkleurmannetjie Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

<p>’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,
wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n
Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief
aan die storie deel te neem!
Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige
kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige
illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.
Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en
gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar
lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente
van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe
en, uiteindelik, oorwinning!
Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike
Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke
literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by
kinders en hul ouers aanklank vind.</p>

GENRE
Kids
RELEASED
2013
October 18
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
28
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
19.7
MB
Hagedash die Hadeda Hagedash die Hadeda
2014
Hagedash the Hadeda Hagedash the Hadeda
2014
Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
2013
Mister Sengi's Very Big Friend Mister Sengi's Very Big Friend
2013
Curly the Chameleon Curly the Chameleon
2013