Dowe Gode
-
- $16.99
-
- $16.99
Publisher Description
Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag en verander die lewe van een Boeregesin vir altyd, want twee geslagte word koelbloedig uitgewis. Is dit ’n plaasmoord of sit daar iets anders agter hierdie slagting?