Geskenke Vir Salomie Geskenke Vir Salomie

Geskenke Vir Salomie

    • $6.99
    • $6.99

Publisher Description

Die verhaal speel af in Pompei, 79 n.C. Dieselfde jaar waarin die dorp deur die vulkaan
Vesuvius oorval en begrawe is.
Salomie voel vasgekeer deur haar huislike omstandighede en met behulp van haar
vriendin, Ciska, ontdek sy die geskenke van God.
Deur verskeie terugslae leer sy die waarde van elke geskenk ken, en bou sy n
persoonlike verhouding met Jesus, haar Verlosser, en Heilige Gees, haar Helper.
Salomie, wat vrede beteken, is simbolies van die bruid van Jesus.
Kyk uit na die volgende boek in die reeks, Salomie ontdek Vader.

GENRE
Health, Mind & Body
RELEASED
2011
October 7
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
105
Pages
PUBLISHER
Xlibris
SELLER
AuthorHouse
SIZE
743.3
KB