Jan Braai/Idees Vol Vrees Jan Braai/Idees Vol Vrees

Jan Braai/Idees Vol Vrees

    • $11.99
    • $11.99

Publisher Description

Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en </i>Idees vol vrees</i> se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans. Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Dié twee is immers altyd op hete kole.

GENRE
Humour
RELEASED
2026
September 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
160
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
28.4
MB
Braai Braai
2016
Jan Braai Junior Jan Braai Junior
2023
Jan Braai Junior Jan Braai Junior
2023