Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood

Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood

    • $5.99
    • $5.99

Publisher Description

Die eerste in 'n reeks kort verhaal bundels deur die skrywers van Malherbe Uitgewers Boekehuis lede op Facebook.

‘n Boek is ‘n mens se beste vriend. Dit praat nie terug nie, dit beskinder jou nie, jy kan lekker huil en lag en selfs kwaad word, alles op een slag in ‘n lekker kortverhaalboek.
Keur van verhale is so ‘n reeks bundels… en kan jou beste vriend wees. Dit is leesstof wat jou ‘n paar genotvolle uurtjies sal verskaf waar jy kan vergeet van die lewe om jou.
Goeie stories word nie oud nie en moet bewaar word vir Afrikaans en die nageslag en hierdie bundel is defnitief vir die nalatenskap van Afrikaans.
Die Boekehuis-skrywers is enig in hul soort en ons kan die bundel aanbeveel vir enige boekrak.

GENRE
Romance
RELEASED
2017
September 27
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
116
Pages
PUBLISHER
Malherbe Uitgewers
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
184.4
KB

More Books by Potpourri Members

Keur van Verhale 3: Seisoene Keur van Verhale 3: Seisoene
2017
Keur van verhale 2: Maak dit saak Keur van verhale 2: Maak dit saak
2017