Op ’n mooi dag Op ’n mooi dag

Op ’n mooi dag

    • $16.99
    • $16.99

Publisher Description

<p>Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.

Was Louw in ’n ongeluk, het sy ’n affair, is sy ontvoer, aangerand, of erger, in die sandduine en bosse van die Kaapse Vlakte vir dood agtergelaat? Of het dit met hulle groot bekgeveg die oggend te doen?

Toe breek die nuus van ’n man wat in ’n Kaapse hotel vermoor is. Dieselfde hotel waar Louw was. Dieselfde aand as wat sy verdwyn het. Dieselfde man wat vroeër dié dag die gasspreker by haar werk was.

Het Louw iets met die moord te doen en vlug sy nou? Die polisie d**k so. Of hou die verdwyning verband met haar ma wat een-en-twintig jaar gelede voor hulle huis in Tamboerskloof met motor en al gekaap is? ’n Voorval wat vir Louw ’n groot sielkundige knou gegee het.

Deur al die vrae en groeiende paniek, weet Kristien Louw is in die moeilikheid en sy moet haar red.</p>

GENRE
Mysteries & Thrillers
RELEASED
2021
September 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
328
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
1.1
MB
One Fine Day One Fine Day
2021
Blood Stone Blood Stone
2020
Bloedsteen Bloedsteen
2020
Death Cup Death Cup
2018
Gifbeker Gifbeker
2018
Dead in the Water Dead in the Water
2016