Oupa is hemel toe Oupa is hemel toe

Oupa is hemel toe

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees

Hierdie boek is geskryf van uit ‘n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van ‘n geliefde te verwerk.

Die boek was spesifiek geskryf om ‘n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het ‘n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in ‘n boek kan moeilik wees vir verskeie redes:

Die konteks is vir jong kinders wat op ‘n konkrete wyse dink

Die onderwerp is kompleks

Dit is belangrik om nie ‘n vrees te ontwikkel nie

Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word

Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van ‘n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan ‘n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie.

Paar voorbeelde volg:

Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het.

Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, ‘n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk.

Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is

Hier is ‘n paar voorstelle om die e-boek te gebruik:

Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit ‘n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan ‘n kind lees.

Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik

As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan ‘n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou.

Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons die neiging om te diep te delf. Laat toe dat die kind die gesprek lei soos wat jy die boek lees. Laat toe dat hulle vrae vra, maar beantwoord net wat hulle gevra het.

Gee baie drukkies, liefde, geduld en gerusstelling. Dit sal gereeld gelees moet word vir jong kinders soos hulle die hartseer verwerk. Dit kan ‘n moeilike tyd wees vir almal.

Ek hoop en bid dat dit ‘n waardevolle gereedskap stuk is om troos en begrip in ‘n kind se lewe te bring tydens ‘n baie moeilike tyd. Mag die troosting van die heilige gees almal omhels.

GENRE
Health, Mind & Body
RELEASED
2017
November 20
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
4
Pages
PUBLISHER
Babelcube Inc.
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
462.5
KB

More Books by Amber Richards

Mon premier Livre de Lecture Mon premier Livre de Lecture
2017
Fabriquez vos propres huiles essentielles Fabriquez vos propres huiles essentielles
2017
Produire des œufs avec des poules urbaines : Comment élever des poules dans son jardin Produire des œufs avec des poules urbaines : Comment élever des poules dans son jardin
2018
La cuisine sans gluten et sans produits laitiers La cuisine sans gluten et sans produits laitiers
2017
Comment faire de parfaites  bougies de soja dans des pots - Je vous révèle mes fournisseurs favoris Comment faire de parfaites  bougies de soja dans des pots - Je vous révèle mes fournisseurs favoris
2018
Contrôle antiparasitaire pour le jardinage biologique Contrôle antiparasitaire pour le jardinage biologique
2018