Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

    • $13.99
    • $13.99

Publisher Description

Hierdie is letterlik n nege maande reis van digby 40 000 kilometer van regtige regsdraaie op die regte oomblikke deur Suider Afrika.

Dis n allegaartjie van stories, gebeurtenisse, herinnerings en ervarings met sy getroue Colt 2.8 Tdi 4x4 op grondpaaie, modderpaaie, teerpaaie en eindig met n 1400 kilometer ompad linksdraai.

In die tyd het hy verlief geraak op die Kaokoveld en in sy eie woorde sê hy, “ Dis die plek wat God eerste geskape het en die bietjie wat oor was het hy aan die res van die wêreld uitgedeel.” Groot woorde gewis.

Elke storie in die boek is van sy eie ervaringe op die oop pad en die sienings daarin is sy eie. Dit is sy reis. Geniet dit saam met hom, want dit was great gewees.

GENRE
Biographies & Memoirs
RELEASED
2018
June 7
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
205
Pages
PUBLISHER
Jacandel
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
8
MB