Storiekaros Storiekaros

Storiekaros

    • $16.99
    • $16.99

Publisher Description

Hierdie bundel stories is ʼn karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou aandag deur die dag opeis vir jou kind ʼn storie te lees. Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R – by iets eenvoudig soos ʼn slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag. ’n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.

GENRE
Kids
RELEASED
2020
October 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
136
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
20.8
MB
Ek lees self 7: Jakkals en wolf vang vis Ek lees self 7: Jakkals en wolf vang vis
2021
Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels
2021
Halala Job Maseko! Halala Job Maseko!
2020
Sylvester ramkat van die Groot-Karoo Sylvester ramkat van die Groot-Karoo
2019
Waarom Kameelperd se nek so lank is Waarom Kameelperd se nek so lank is
2015
Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories
2014