Towernagte & Kismet Towernagte & Kismet

Towernagte & Kismet

    • $3.99
    • $3.99

Publisher Description

Towernagte – Ida Bester-Gräbe In die verre noorde van Noorweë wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mørketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is siek; haar gemoed is swaar en haar blonde Viking op sy slee is nêrens te sien nie. Tot die aantreklike dokter Olsen aan haar deur klop en gou die ewige Winter met sy sonnige geaardheid verdryf. Kismet – Maryna Steyn Miskien gebeur alles regtig vir ’n rede maar hoe kan ’n yslike verkoue of selfs ’n gebreekte motor ’n goeie ding wees? Dit is wat ’n olike Karlien uitvind wanneer die sakdoeksamaritaan hààr pad kruis.

GENRE
Romance
RELEASED
2019
October 1
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
100
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SELLER
Gardners Books Ltd
SIZE
472.5
KB
Lulu en die Liefdesghoeroe Lulu en die Liefdesghoeroe
2022
’n Geur vir elke vrou ’n Geur vir elke vrou
2018
Die Paartjieknoper Die Paartjieknoper
2017
Machoman leer liefdestaal,''n Machoman leer liefdestaal,''n
2017
Kammabruid Kammabruid
2016
Sy hart se punt Sy hart se punt
2015