Wat is Liefde?
-
- $13.99
-
- $13.99
Publisher Description
Nina Is nog jonk maar sy gaan op in die lewe. Met haar bevordering en verhuising na Messina toe verander haar lewe dramaties.
Wat is liefde? Hoe gaan sy weet? 'n Dooie hond hang in haar nuwe huis se motorhuis dan wil niemand haar die geskiedenis van die huis vertel nie. Hoekom nie? "n skietvoorval en n mal ou man maak haar onseker of sy in Messina wil bly? Die eienaars van die hotel waar sy eers ingewoon het gee haar baie drama en sy begin d**k hulle is almal bietjie getik. Dan die ongeluk? Sal sy weer herstel? Sal haar lewe weer vorentoe gaan? Gaan sy haar vraag kan antwoord?
Wat is liefde?
How To Self-Publish and Make Money
2021
CXPlorers: Psychological Secrets of Unforgettable Experiences
2025
Mastering CX Strategy: From Vision to Execution
2025
CX Certification: Metrics, Measurement and ROI
2025
CCXP Unlocked: Your Roadmap to Customer Experience Certification
2025
The Focus Edge
2025