Donker Maan Donker Maan
    • CHF 1.00

Beschreibung des Verlags

Die dood is slegs die begin…

Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem.

Maar sy word nie as 'n held ontvang nie: sy word opgeroep as 'n Walkure om vir ewig teen die Furieë te veg oor die siele van stryders wat aan hul kant sal baklei gedurende Ragnarok.

Haar wapensusters hou nie veel van haar nie en Walkures mag nie hul eie opinies hê nie.

Kan Emma leer om saam te leef met die seksistiese oortuigings van haar nuwe samelewing of gaan sy haar eie pad loop?

Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!

*Hierdie is die agtste boek in die Feëverhale reeks.

GENRE
Jugend
ERSCHIENEN
2020
27. Januar
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
40
Seiten
VERLAG
Ronel Janse van Vuuren
GRÖSSE
306.4
 kB

Mehr Bücher von Ronel Janse van Vuuren

The Irascible Immortals Short Story Series Volume 4-6 The Irascible Immortals Short Story Series Volume 4-6
2023
The Irascible Immortals Short Story Series Volume 1-3 The Irascible Immortals Short Story Series Volume 1-3
2023
Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 4-6 Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 4-6
2023
Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 7-9 Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 7-9
2023
Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3 Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3
2023
The Irascible Immortals Short Story Series Volume 7-9 The Irascible Immortals Short Story Series Volume 7-9
2023

Andere Bücher in dieser Reihe

Winters Kus Winters Kus
2022
Die Feëryk Die Feëryk
2019
Ongesiens Ongesiens
2022
Kronkelende Verhale Kronkelende Verhale
2019
Verflenterde Verhale Verflenterde Verhale
2019
Vryheid Vryheid
2019