Begryp die Krag van die Heilige Gees Begryp die Krag van die Heilige Gees

Begryp die Krag van die Heilige Gees

    • $2.200
    • $2.200

Descripción editorial

Begryp die Krag van die Heilige Gees - verskaf 'n in diepte lering oor die krag van die Heilige Gees en elke bonatuurlike geskenk wat God steeds gee om gelowiges toe te rus as getuies vandag.  Dit verskaf fundamentele vereistes om die Heilige Gees as 'n geskenk van God te ontvang sowel as al die gawes van die Heilige Gees en hulle toepasing as gelowiges.  Die boek sluit in sleutel Bybelverse om die gelowige toe te rus om te verstaan wat die Doop, Gawes, Vrugte en Sonde of Godslastering teen die Heilige Gees behels. 

Wil Jy Die Krag Van Die Heilige Gees Elke Dag In Jou Lewe Ervaar?

Ons hoor van die ontsagwekkende krag van die Heilige Gees.  Ons is verbaas oor die wonderwerke van Jesus in die Bybel en ons wonder of ons hierdie bonatuurlike spirituele gawes van die Heilige Gees deur ons en in ons kan laat vloei.  Dit is moontlik om dit vandag te behaal as ons die uitdaging kan vat om onsself toe te rus met die in-diepte begrip van hoe die Heilige Gees in ons lewens as gelowiges werk.  Dit beteken om die Heilige Gees te leer ken, die enigmatiese Derde Persoon van die Drie-eenheid.  Dit beteken behoorlike begrip oor die spirituele gawes, deursoeking van die Skrif en om die brawe stap te neem om God in geloof te vra  om jou met die Heilige Gees te vul.

Sommige van ons sit elke Sondag in die kerkbanke en elke ander dag wonder ons by onsself of dit moontlik is om die Heilige Gees te ontvang, en as dit moontlik is, watter geskenk kan ons van Hom verkry.  Steeds, jy mag daarna smag om jou ondervinding met God te verdiep.  Jy mag jouself afvra:

·              Hoe ontvang ek die Heilige Gees?

·              Wat is die voordele om die Heilige Gees te ontvang?

               Gebeur moderne wonderwerke van Bybelse proporsie nog steeds?

·              Hoe kan ek toegang kry tot die bonatuurlike krag van God?

·              Hoe onderskei ek tussen die stem van die Heilige Gees en my Gedagtes se stem?

·              Het die Heilige Gees spirituele gawes vir my?  Indien wel, watter?

·              Wat is die regulasies vir die benutting van die gawes van die Heilige Gees?

·              Wat behels die Gawes en Vrugte van die Heilige Gees?

·              Is godslastering teen die Heilige Gees werklik?  Indien ja, wat behels godslastering of                   sonde teen die Heilige Gees?

Begrip vir die Krag van die Heilige Gees is 'n stap-by-stap gids oor hoe om in 'n dinamiese verhouding met die Heilige Gees te groei.  Dit ondersoek hoe selfs die mees ordinêre gelowige die wonderwerkende krag van God in hulle daaglikse lewe kan ervaar.  Die Skriftelike verwysings verduidelik in besonderheid vir beter begrip van elke vers en die algemene konteks.

Pak die moeilikste vrae met reguit aanwoorde aan en lê argumente oor die Heilige Gees ter ruste.  Dit delf diep in die gereeld gemarginaliseerde raaisels van die Heilige Gees in, meng Skriftuurlike voorbeelde met verskeie kontemporêre staaltjies van die ongelooflike krag van God in die lewe van elke dagse gelowiges.

GÉNERO
Religión y espiritualidad
PUBLICADO
2021
21 de mayo
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
65
Páginas
EDITORIAL
Babelcube Inc.
VENTAS
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
163.8
KB

Más libros de Kelvin Armstrong

¿Cómo escuchar la voz de Dios? ¿Cómo escuchar la voz de Dios?
2018
Entendiendo el Poder del Espíritu Santo Entendiendo el Poder del Espíritu Santo
2023
Encontrando Forças em Momentos de Fracasso Encontrando Forças em Momentos de Fracasso
2023
Escutando a voz de Deus Escutando a voz de Deus
2023
Prières Radicales Prières Radicales
2021
Radical Prayers Hand Book Radical Prayers Hand Book
2021