Die Uittog Die Uittog

Descripción editorial

Op 20 Julie 2010, het die Here die volgende vir my gesê: "Jy gaan 'n boek skryf oor die eindtyd. Dit is jou skeppingsdoel." Ek het ervaar dat die Here vir my sê dat dit nie maklik gaan wees nie omdat mense dit nie gaan aanvaar nie. Slegs die oorblyfsel ("remnant") gaan dit aanvaar. Die boek sal wees vir Sy Bruid, die oorblyfsel ("remnant"). Die boek sal gaan oor die voorbereiding vir die Koning se terugkeer en sodat die wat nie weet nie gewaarsku kan word. "Die boek sal 'n geskenk vir My Bruid wees. Dit is vir die wat My liefhet, en vir die wat die waarheid soek, wat uitroep: 'Vertel ons meer, Here, net die waarheid, Here!' Die boek sal oor Jesus handel. Jesus is die sleutel. Jesus moet julle fokus wees en Jesus is julle bestemming."

Al hierdie is opgeneem in die eerste boek, Die Finale Roep, wat op 22 April 2011 begin het toe die Here my opdrag gegee het om alles neer te skryf wat Hy sê. Die tweede boek, Die Uittog, wat op 1 Julie 2011 begin het, openbaar hoe die Here Sy kinders uit Egipte (die wêreld) uitroep om vir die Beloofde Land (Millenium) voor te berei. Die boek wat jy in jou hand hou, My seun Dawid, is die derde boek.

Ek is slegs gehoorsaam om die wil van die Vader te doen. In 2009 het ek begin bid dat die Here my die absolute waarheid oor Hom en die eindtyd sal wys. Hy openbaar inderdaad die waarheid aan my. En, soos ek vryelik ontvang het, so moet ek vryelik gee.

GÉNERO
Religión y espiritualidad
PUBLICADO
2012
3 de enero
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
53
Páginas
EDITORIAL
Deborah Melissa Möller
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
201.1
KB
Box of Chocolates - Case Solved: Mystery of the Tree of Life Box of Chocolates - Case Solved: Mystery of the Tree of Life
2024
Box of Chocolates – Case Solved: Mystery of Life Box of Chocolates – Case Solved: Mystery of Life
2024
Box of Chocolates: Case Solved: Evidence of Life Box of Chocolates: Case Solved: Evidence of Life
2024
My Son David My Son David
2011
The Exodus The Exodus
2011
The Final Call The Final Call
2011