Moord Oord Moord Oord

Moord Oord

    • USD 7.99
    • USD 7.99

Descripción editorial

Simoné Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beauté te gaan studeer. Vir haar is dit ‘n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense “mooi” te maak.

Sy ontmoet vir Andrea, Una, Logan en Heinrich en ‘n vriensdkapsband begin tussen hulle vorm. Die eienaars, Lana en Valentin asook die mentors by Die Oord (Dr Heleen van Dalen, Johannes Riekert, Ishita Kapoor en Kuma Minami) speel ‘n rol in die vorming van die studente asook die werkers by Die Oord.

Dit is egter na die twee weke induksie program wat dinge lelik begin skeef loop met die ontdekking van ‘n lyk en dan…. dan word mense een vir een vermoor by Maison de Beauté……

GÉNERO
Misterio y suspenso
PUBLICADO
2016
14 de diciembre
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
178
Páginas
EDITORIAL
Juanita Swart
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
286.4
KB
Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale Vir ewig en vir altyd, en ander gruwelverhale
2020
Afgehandel (2de uitgawe) Afgehandel (2de uitgawe)
2016