Goue Vroue in Jumanji Goue Vroue in Jumanji

Goue Vroue in Jumanji

Goue Vroue and Others

Publisher Description

Die Goue Vroue was weer op een van hulle vele wonderlike avonture - hierdie keer in die oerwoud in Afrika. Soos dit altyd met die Goues die geval is, is hierdie geen uitsondering nie en was dit ’n avontuur gevul met opwinding en gevaar. Adrenalienbelaai. Die dames het soms tuimelend bo-oor mekaar rondgeval, ander kere gillend vasgeklou vir lewe en dood! Op die ou end, soos nog altyd vantevore, het hulle die Jumanji-uitdaging met vlieënde vaandels geslaag.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2021
29 September
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
59
Pages
PUBLISHER
Madelé Burger
SIZE
2.8
MB

More Books by Goue Vroue, Letty-Ann Möller, Adri de Kock, Antoinette Goosen, San Dreyer, Anna-Marie Groenewald Seegogga, Madelé Burger, Hannelie Raath, Una Steenkamp, Carien Steenkamp & Ria Fourie