Sê dit beter: Volume 1 Sê dit beter: Volume 1

Sê dit beter: Volume 1

    • 2,99 €
    • 2,99 €

Publisher Description

So graag soos wat ’n mens wil beweer jy doen ’n projek soos hierdie vir ander mense, moet ek bieg: ek het hierdie boekie in die eerste plek vir myself ontwikkel.

Vir maande lank het ek rondgeloop met ’n opgevoude vel A4-papier in my pennesakkie, en elke keer wat ek ’n Afrikaanse woord teëgekom het – in ’n tydskrif, ’n boek, maar meestal op die Internet - wat ek óf nie verstaan nie, óf wat ek bitter weinig hoor maar self graag meer wil gebruik, het ek die woord op my stuk papier geskryf.

Hierdie boekie – tans slegs beskikbaar in digitale formaat – is die resultaat van omtrent die helfte van al die woorde wat ek versamel het.

Met ’n lys woorde soos vervat in hierdie boekie gaan dit nie daaroor om slim te klink nie. Dit gaan daaroor om oor die vermoë te beskik om te kan sê wat jy wil sê. Dit gaan daaroor om met selfvertroue uitdrukking te kan gee aan wat jy glo, en voel, en hoop, en dink.

Dit gaan uiteindelik daaroor om te kan sê wat jy wil sê, in volle kleur en nuanse.

GENRE
Reference
RELEASED
2013
28 May
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
52
Pages
PUBLISHER
Brand Smit
SIZE
223.6
KB

More Books by Brand Smit

The Adult Life The Adult Life
2018
Die Volwasse Lewe Die Volwasse Lewe
2018
Die Noodsaaklike Onaangenaamheid Die Noodsaaklike Onaangenaamheid
2018
The Necessary Unpleasantness The Necessary Unpleasantness
2018
As Long As You Remain Standing As Long As You Remain Standing
2018
Solank Jy Staande Bly Solank Jy Staande Bly
2018