Christenskap Wetenskap En Die Bybel Christenskap Wetenskap En Die Bybel

Christenskap Wetenskap En Die Bybel

N Moet Lees Boek Vir Elke Christen

    • 499,00 Kč
    • 499,00 Kč

Publisher Description

Johan Smit het n groot bydra gelewer tot die inhoud van
hierdie boek.
Ek het Johan Smit ontmoet na n skrywe van my in BRIEWE
BEELD sowat 3 jaar gelede.
Met my eerste besoek aan hom in Edenvale het hy vir my
sy skrywes gewys aan tydskrifte en persone.
Persone het ingesluit : Dr. Adrio Konig, Dr. Isak Burger, Dr.
Bernard Ficker, Dr. Deon Jonker, Prof. J.S. Malan, Prof.
A.D. (Andries ) Du Toit en nog vele geleerdes.
Nadat ek n paar van sy briewe gelees het en met hom
gesels het, was dit soos n soete geur wat ek gekry het,
met die wete dat hierdie man ontsaglike kennis het van :
Die Bybel en al die variasies van Christenskap, die
geskiedenis van die Christelike geloof, asook baie ander
gelowe en Godsdienste.
Hy het n goeie kennis van die reg en van getuienis lewer
in die hof, wat hy baie behendig gebruik as hy getuienisse
in die Bybel aanhaal en ontleed.
Daar is ook net geen einde aan hierdie man se algemene
kennis nie.
Om sy briewe te lees dwing net soveel respek en
bewondering af as om n meester-kunstenaar te aanskou
terwyl hy sy kunswerk skilder of beeldhouwerk doen.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2011
30 March
LANGUAGE
EN
English
LENGTH
202
Pages
PUBLISHER
Xlibris UK
SIZE
695.1
KB