Bakgat braai 2 Bakgat braai 2

Bakgat braai 2

    • 3,99 €
    • 3,99 €

Beschreibung des Verlags

<p>Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie ’n boek met ’n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir ’n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens ’n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf – braai.
In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy ’n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke ‘steakhouse’-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wêreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, droë vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis – en moenie vergeet van die ‘kontroversiële’ gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.
Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog ’n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met ’n uitsonderlike sin van homor.</p>

GENRE
Kochen, Wein und Gastronomie
ERSCHIENEN
2012
13. November
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
96
Seiten
VERLAG
Penguin Random House South Africa
ANBIETERINFO
Random House Struik Pty Ltd
GRÖSSE
3,2
 MB