Die laaste groet Die laaste groet

Die laaste groet

Beschreibung des Verlags

Die Anglo Boere oorlog, al 112 jaar gelede se spore in ons land steeds duidelik. Die lesse kosbaar om beter vorentoe te gaan, om te leer om te vergewe maar nooit te vergeet.

Die boek bevat sewe kort-kort verhale en is geskryf na besoeke aan begraafplase en slagvelde in Noordwes en die Vrystaat. Dit berus op onderhoude met geskiedkundiges en museums.

Dit wissel van konsentrasiekamp hartseer, hoe om dronk Skotte te vang tot stories van vergewing en leierskap

GENRE
Belletristik und Literatur
ERSCHIENEN
2013
20. Dezember
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
23
Seiten
VERLAG
VDS Brink
ANBIETERINFO
Draft2Digital, LLC
GRÖSSE
299,1
 kB
Skaduwees van Dapperheid Skaduwees van Dapperheid
2024
Lara's Victory Lara's Victory
2020
Communication Skills for Engineers: Convince, Sell, Convey Technical Messages Communication Skills for Engineers: Convince, Sell, Convey Technical Messages
2014
Anderkant die eerste Ster Anderkant die eerste Ster
2014