Die Uitgespoeldes Die Uitgespoeldes

Die Uitgespoeldes

    • 5,99 €
    • 5,99 €

Beschreibung des Verlags

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is ’n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van ’n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied ’n historiese verhaal uit die 1950's met ’n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld die weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê.

GENRE
Belletristik und Literatur
ERSCHIENEN
2012
2. Oktober
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
135
Seiten
VERLAG
Penguin Random House South Africa
ANBIETERINFO
Random House Struik Pty Ltd
GRÖSSE
6,6
 MB
Driftwood Driftwood
2012
Pieternella - Daughter of Eva Pieternella - Daughter of Eva
2012
Fiela's kind Fiela's kind
2013
Fiela's Child Fiela's Child
2011
Moerbeibos Moerbeibos
2013
Droombos Droombos
2013