Karretjiemense Karretjiemense

Karretjiemense

    • 7,99 €
    • 7,99 €

Beschreibung des Verlags

<p>“Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in ’n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie.” – Mike Nicol
Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai – die één plek wat Muis nooit weer wil sien nie, want dit is hier waar die wrede Miskiet vir haar wag om haar terug te kry.
Klein Witpop is opgewonde. Dalk kan sy nou televisie kyk en skool toe gaan. Haar broer Fansie hoop daar sal meer kos vir hom en hul babasussie Sponsie wees.
Maar die duiwel is los in Leeu-Gamka en hulle moet desperaat vlug op hul karretjie. Sonder dokumente wat wys jy bestaan, kan die polisie jou nie veel help nie.
In Carol Campbell se senutergende roman word die onsigbare en nomadiese karretjiemense van die Groot-Karoo op spanningsvolle wyse op die voorgrond geplaas.</p>

GENRE
Belletristik und Literatur
ERSCHIENEN
2013
1. März
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
144
Seiten
VERLAG
Penguin Random House South Africa
ANBIETERINFO
Random House Struik Pty Ltd
GRÖSSE
501,8
 kB
Een schildpad huilt maar één traan Een schildpad huilt maar één traan
2020
Die skilpad se laaste traan Die skilpad se laaste traan
2019
Empowered Educators in Canada Empowered Educators in Canada
2017
Empowered Educators Empowered Educators
2017
Teacher Learning and Leadership Teacher Learning and Leadership
2016
’n Huis vir Ester ’n Huis vir Ester
2014