Net vier dae om te lewe! Net vier dae om te lewe!

Net vier dae om te lewe‪!‬

    • 3,49 €
    • 3,49 €

Beschreibung des Verlags

NET VIER DAE OM TE LEWE!

Hierdie e-boek is geskryf deur Chris Opperman op sy tagtigjarige ouderdom en is die eerste boek wat hy skryf.

Elkeen van ons het unieke stories om te vertel, van wat alles in ons lewe gebeur het en die tragiese daarvan is dat bitter min van ons die stories vasvang op swart en wit, vir ons nageslagte om te lees en te geniet. Wanneer die dood op die drumpel van jou deur kom staan, skrik baie skielik wakker, maar gewoonlik vir meeste dan te laat. Chris Opperman het besluit, kom wat wil, hy gaan skryf oor ’n klompie van sy uitsonderlike lewensverhaal stories voor die geleentheid hom vir ewig ontneem word.

In sy besondere manier van skryf, met baie Engelse woorde asook eie woorde wat geskep is en dus nie in woordeboeke voorkom nie, neem hy die leser op ʼn opwindende tog van meer as 16 lekkerlees kortverhaal stories. Meeste van sy stories het ʼn komiese aanslag terwyl ander weer drama bevat en nog ander die kyker ʼn terugblik gee van wat tien, twintig, dertig jaar en langer terug in Suid-Afrika gebeur het. Daar is genoeg inligting wat oud en jonk mee sal kan identifiseer en dit dus nie sal teleurstel nie. Hy spreek sy hoop uit dat die boek ook ander sal inspireer om die pen op te neem en hulle stories sal verewig op papier en so ander se lewe kan verryk met die soet en die suur of die swaarkry en lekkerkry van hul lewe…

GENRE
Biografien und Memoiren
ERSCHIENEN
2022
5. September
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
52
Seiten
VERLAG
Pieter Haasbroek [Chris Opperman]
GRÖSSE
28,6
 MB

Mehr Bücher von Chris Opperman & Pieter Haasbroek

JOP - Does not lie in bed all day. JOP - Does not lie in bed all day.
2023
JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie. JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.
2023