Rooigety Rooigety

Rooigety

    • 12,99 €
    • 12,99 €

Beschreibung des Verlags

Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir selfmoordbomaanvalle. Die plaaslike skool stuur rebelse tieners na regrukkampe, en selfs georganiseerde bloedskenking word met agterdog bejeën.
Wanneer Daleen Boshoff se dogter tydens ’n uitstappie op die lyk van ’n tienerseun afkom, ruk dit die fondament onder hul uit. Is dit inderdaad moord vir moetie? Of hou die vermiste kinders verband met die bomaanvalle teen die kus van Afrika? Rooigety is die opvolg van Dooiegety (2019).

GENRE
Krimis und Thriller
ERSCHIENEN
2022
1. Juni
SPRACHE
AF
Afrikaans
UMFANG
336
Seiten
VERLAG
LAPA Publishers
ANBIETERINFO
Gardners Books Ltd
GRÖSSE
948,9
 kB
’n Ridder vir Améli ’n Ridder vir Améli
2022
Dooiegety Dooiegety
2019
Man sonder weerga Man sonder weerga
2018
Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk
2018
Ballerina en die lummel Ballerina en die lummel
2018
Kringloop Kringloop
2018