Twee vir 'n stuiwer
-
- 11,99 €
-
- 11,99 €
Beschreibung des Verlags
'n Pragtige verhaal van mossies met menslike eienskappe, die wel en wee van almal in die gemeenskap laat die leser lag en soms huil. Genotvolle, ligte leesgenot.