Lewe om te Verander Lewe om te Verander

Lewe om te Verander

    • USD 6.99
    • USD 6.99

Descripción editorial

As ek elke dag maar net gewoon weg sou lewe, sonder om iets goed of positiefs raak te sien of te doen, wat baat die lewe my? As ek vandag niks gedoen of bereik het nie, wat baat nóg 'n dag in my lewe? As ek sou terugkyk na my lewe, het daar verandering plaasgevind? Het ek 'n beter mens geword? Het my verhoudings gegroei? Het ek nader aan die Here gekom? As ek vandag dieselfde sondes doen as gister, dieselfde foute maak, wat het ek bereik in my geestelike lewe? Elke dag is 'n God gegewe geskenk. 'n Geskenk om iéts daarmee te doen. Elke dag is 'n tree nader aan jou dood, maar ook na God. Groei elke dag na 'n beter en wyser mens as gister. Groei in jou geloof en liefde. Word elke dag meer en meer soos God jou wil hê. Lewe elke dag, om te verander.

GÉNERO
Religión y espiritualidad
PUBLICADO
2021
8 de septiembre
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
176
Páginas
EDITORIAL
Estelle Diederiks
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
464.3
KB