Roep van die Blou Visarend Roep van die Blou Visarend

Roep van die Blou Visarend

    • 8,99 €
    • 8,99 €

Publisher Description

'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone.

Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo gebore en was gewoond aan gevaar - wilde diere, dodelike insekte, brand gevaar, winter hongersnood, hekse en bose geeste. 

Niks in vergelyking met die aand toe haar ma 'n leeu doodgemaak het wat hulle aangeval het terwyl hulle geslaap het nie. Die volgende oggend, toe Mianda wakker word, het sy een blou oog.

Blou soos die lug. Blou soos die blou visvanger. Blou soos die gode.

Haar ouma het gesê dit is omdat die gode haar aangeraak het. Maar almal het gedink dit is omdat sy vervloek is. Soms het sy met hulle saamgestem, omdat die gode geweier het om haar te antwoord. En moeilikheid het haar soos 'n skaduwee agtervolg.

Kan Mianda die verraad en komplotte teen haar gesin oorleef? Of die poging van die vyand om die vervulling van die profesie wat sy nie eens geweet het nie, te voorkom? 

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2021
6 May
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
455
Pages
PUBLISHER
Rita Kruger
SIZE
650.5
KB

More Books by Rita Kruger

Kersvader Kom Dorp Toe Kersvader Kom Dorp Toe
2021
Santa Clause Is Coming To Town Santa Clause Is Coming To Town
2021
The River The River
2021
Call of the Blue Kingfisher Call of the Blue Kingfisher
2021
Diana Diana
2021
Die Rivier Die Rivier
2021