Goudstad van Skeba Goudstad van Skeba
    • 6,49 €

Publisher Description

GOUDSTAD VAN SKEBA - OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

 In hierdie verhaal moet hy tot die redding kom van ’n volkekunde professor, sy dogter, ’n man en sy vrou en ’n student, wat in die hande val van Basan, ’n wrede en genadelose diktator.  In die Valk se strewe om die volkekundiges uit Basan se hande te red, moet hy ’n woeste storm oorleef, ontsnap van die mensvreters Wasari-stam wat hom gevange geneem het, met gevaarlike bobbejaanmannetjies buite en binne ’n arena veg, teen steil kranse afseil en Die koningin van Skeba help om Basan se mag finaal te breek. 

 In die proses moet die Valk gedurig deur veg vir oorlewing en aan volop aksie ontbreek die verhaal dus geensins. Gaan die Valk betyds wees die professor se dogter te red van ’n brandstapel, voor sy geoffer word? 

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2021
4 November
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
132
Pages
PUBLISHER
Pieter Haasbroek
SIZE
1.4
MB

More Books by A.P. Du Plessis & Pieter Haasbroek

Die Seekat Die Seekat
2021
Oervallei Oervallei
2021
Jagters van Zarsjata Jagters van Zarsjata
2021
Die Luiperdbende Die Luiperdbende
2018
Rewolusie in die Oerwoud Rewolusie in die Oerwoud
2021
Land van die Vampiere Land van die Vampiere
2021

Other Books in This Series

Die Seekat Die Seekat
2021
Oervallei Oervallei
2021
Jagters van Zarsjata Jagters van Zarsjata
2021
Die Luiperdbende Die Luiperdbende
2018
Rewolusie in die Oerwoud Rewolusie in die Oerwoud
2021
Land van die Vampiere Land van die Vampiere
2021