Hoe op Aarde? Hoe op Aarde?

Hoe op Aarde‪?‬

Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

    • 8,99 €
    • 8,99 €

Publisher Description

"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander.

Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.

"

GENRE
Science & Nature
RELEASED
2014
18 December
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
176
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
29.3
MB

More Books by Terence McCarthy

THE REAL STORY THE REAL STORY
2022
Meditation and Spiritual Contemplation Meditation and Spiritual Contemplation
2022
Fighting Alzheimer's Disease Fighting Alzheimer's Disease
2022
Minerals & Crystals Minerals & Crystals
2021
How on Earth? How on Earth?
2012