Kry vir jou! Kry vir jou!

Kry vir jou‪!‬

    • 12,99 €
    • 12,99 €

Description de l’éditeur

Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ’n wynplaas buite Stellenbosch woed ’n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om dié tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seëvier. Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord … Sal Ludo betyds uitvind wiedoenit? Of is die eise van sy tweede saak te straf?

GENRE
Policier et suspense
SORTIE
2022
1 février
LANGUE
AF
Afrikaans
LONGUEUR
328
Pages
ÉDITIONS
LAPA Publishers
DÉTAILS DU FOURNISSEUR
Gardners Books Ltd
TAILLE
2,5
Mo
Spooksoeker Spooksoeker
2019
Koue rillings Koue rillings
2013
Nog 13 Spookstories Nog 13 Spookstories
2012
Jy-weet-wie Jy-weet-wie
2012
13 Spookstories 13 Spookstories
2012
Verkleurmannetjie Verkleurmannetjie
2021