Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur. Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur.

Oor die Drumpel: Liminaliteit en Literatuur‪.‬

Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies 2006, April, 27, 1

    • 2,99 €
    • 2,99 €

Description de l’éditeur

1. Suid-Afrika vandag: nog steeds in 'n interregnum? In die negentigerjare van die vorige eeu het Suid-Afrika die wereld verstom deur die staking van oorlogsaktiwiteite en die onderhandeling tussen die vroeere vyande aan 'n oorgangsgrondwet wat uiteindelik sou uitloop op vrye verkiesings, 'n volledig inklusiewe demokrasie en 'n nuwe, progressiewe grondwet. 'n Deurslaggewende drumpel is bereik waardeur die bekende wereld van die apartheidsjare onherroeplik agtergelaat is en 'n onbekende nuwe tydvak betree is. Dit was sowel 'n einde as 'n begin. Aan die een kant het die onderhandelde skikking 'n groot verligting in die land gebring en is die doemprofete wat 'n nimmer-eindigende konflik voorspel het, verkeerd bewys; aan die ander kant het die nuwe situasie 'n leegte gelaat deurdat ou rigting-gewende narratiewe hulle betekenis verloor het. Die meesternarratief van apartheid het gedisintegreer; maar ook die narratief van die bevrydingsbeweging, met weerstand teen 'n rassistiese bedeling as sentrale inhoud, het sy sin verloor. Van alle kante moes mense nuut besin in 'n radikaal veranderde samelewing.

GENRE
Professionnel et technique
SORTIE
2006
1 avril
LANGUE
EN
Anglais
LONGUEUR
28
Pages
ÉDITIONS
Literator Society of South Africa
TAILLE
219
Ko

Plus de livres par comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism

The Possibility of an Island, Or, The Double Bind of Houellebecq's Apocalypse: When the End is Not the End/the Possibility of an Island: Of, Die Dilemma van Houellebecq Se Apokalipse: Wanneer die Einde Nie die Einde is Nie. The Possibility of an Island, Or, The Double Bind of Houellebecq's Apocalypse: When the End is Not the End/the Possibility of an Island: Of, Die Dilemma van Houellebecq Se Apokalipse: Wanneer die Einde Nie die Einde is Nie.
2008
Writing Takes Place in Wrestling the Self Down: Strategies of Reconciliation in Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Colour Never Comes on Its Own) by Antjie Krog/ die Skryf Vind Plaas in Selfgeveg: Versoeningstrategiee in Kleur Kom Nooit Alleen Nie Deur Antjie Krog. Writing Takes Place in Wrestling the Self Down: Strategies of Reconciliation in Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Colour Never Comes on Its Own) by Antjie Krog/ die Skryf Vind Plaas in Selfgeveg: Versoeningstrategiee in Kleur Kom Nooit Alleen Nie Deur Antjie Krog.
2006
Between Freedom and Self-Subjection: The Dilemma of Writing in an African Language/Tussen Vryheid en Selfonderwerping: Die Dilemma van Skryf in 'N Afrikataal. Between Freedom and Self-Subjection: The Dilemma of Writing in an African Language/Tussen Vryheid en Selfonderwerping: Die Dilemma van Skryf in 'N Afrikataal.
2006
The Use of Humour to Stimulate Creative Writing in the Teaching of Afrikaans: A Case Study/die Gebruik van Humor Om Kreatiewe Skryf in die Onderrig van Afrikaans Te Stimuleer: 'N Gevallestudie. The Use of Humour to Stimulate Creative Writing in the Teaching of Afrikaans: A Case Study/die Gebruik van Humor Om Kreatiewe Skryf in die Onderrig van Afrikaans Te Stimuleer: 'N Gevallestudie.
2007
"Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": A Reading of Allen Ginsberg's Beat Poetry/"Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": 'N Interpretasie van Allen Ginsberg Se Beatpoesie. "Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": A Reading of Allen Ginsberg's Beat Poetry/"Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": 'N Interpretasie van Allen Ginsberg Se Beatpoesie.
2007
The Mnemonic Oral Tradition with Special Reference to the Management and Expression of Conflict in Zulu-Speaking Communities/die Mnemoniese Orale Tradisie Met Spesifieke Verwysing Na die Bestuur en Uitdrukking van Konflik in Zulu-Sprekende Gemeenskappe (Report) The Mnemonic Oral Tradition with Special Reference to the Management and Expression of Conflict in Zulu-Speaking Communities/die Mnemoniese Orale Tradisie Met Spesifieke Verwysing Na die Bestuur en Uitdrukking van Konflik in Zulu-Sprekende Gemeenskappe (Report)
2007