Voëls van Eenderse Vere Voëls van Eenderse Vere

Voëls van Eenderse Vere

    • 2,99 €
    • 2,99 €

Description de l’éditeur

<p>’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,
en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy
geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie
moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se
goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam
wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder
saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou
boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende
illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.</p>

GENRE
Enfants
SORTIE
2013
18 septembre
LANGUE
AF
Afrikaans
LONGUEUR
28
Pages
ÉDITIONS
Penguin Random House South Africa
DÉTAILS DU FOURNISSEUR
Random House Struik Pty Ltd
TAILLE
8
Mo
Coaching in Depth Coaching in Depth
2018
The Evolution of the Unconscious The Evolution of the Unconscious
2025
Socioanalytic Methods Socioanalytic Methods
2018
Social Dreaming Social Dreaming
2019
The Perverse Organisation and its Deadly Sins The Perverse Organisation and its Deadly Sins
2018
A Scarlet Tail A Scarlet Tail
2013