Lindie Stander (Afrikaans Edition): Agter my glimlag [Behind My Smile] (Unabridged) Lindie Stander (Afrikaans Edition): Agter my glimlag [Behind My Smile] (Unabridged)

Lindie Stander (Afrikaans Edition): Agter my glimlag [Behind My Smile] (Unabridged‪)‬

    • £5.99

    • £5.99

Publisher Description

Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met ’n goeie skeut humor.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Biography
NARRATOR
LS
Lindie Stander
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
09:01
hr min
RELEASED
2023
1 August
PUBLISHER
Tafelberg
PRESENTED BY
Audible.co.uk
SIZE
422
MB