Die hemel is werklik Die hemel is werklik

Die hemel is werklik

"’n Klein seuntjie se verstommende verhaal van sy reis na die hemel en terug "

    • £5.49
    • £5.49

Publisher Description

DIE HEMEL IS WERKLIK is die ware verhaal van ’n vierjarige seuntjie van ’n leraar van ’n klein dorpie in Nebraska wat tydens ’n noodoperasie uit sy bewussyn na die hemel gaan. Hy oorleef die operasie en begin ná die tyd vertel van hoe hy kon afkyk op die dokter tydens die operasie en hoe hy kon sien hoe sy pa bid in  ’n kamer. 

     Colton het vertel dat hy sy sussie, wat nooit gebore is nie weens ’n miskraam en van wie niemand hom nog ooit vertel het nie, ontmoet het. Hy het ook sy pa se oupa ontmoet wat 30 jaar voordat hy gebore is, al oorlede is. Hy het ongelooflike detail oor elkeen vertel waarvan hy onmoontlik kon geweet het. Hy beskryf selfs die “baie groot” stoel waarop God sit.

     Die verhaal word deur Colton se pa vertel, maar dikwels in Colton se eie woorde. Die boodskap is eenvoudig – die hemel is ’n werklike plek.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2011
27 July
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
184
Pages
PUBLISHER
Christelike Uitgewersmaatskappy
SIZE
930.1
KB

More Books by Todd Burpo

a Heaven is for Real Deluxe Edition a Heaven is for Real Deluxe Edition
2011
Heaven is for Real Movie Edition Heaven is for Real Movie Edition
2014
Niebo istnieje... Naprawdę! Niebo istnieje... Naprawdę!
1900
O Céu Existe Mesmo O Céu Existe Mesmo
2011
Heaven Changes Everything Heaven Changes Everything
2012
God Is for Real God Is for Real
2017